|
ABOUT BOERVOLK RADIO TRANSVAALSE SEPARATISTE |
|
Ek is Theuns Cloete stigter van Boervolk Radio in 1998, eerste Internet Radio in RSA. Ek is n Transvaler nie Landbouer of AfriKANKER is die Volksnaam afkoms van Land en TrekBOERE . Die Radio het 24/7 uitgesaai, in 2018 oorsee opgehou weens kopieregte, in 2025 minus musiek weer op Internet begin uitsaai met gesels program om mense te waarsku op wat kom na 2026. In 1956 verhuis na Suid Rhodesie en op plaas gewoon. In 1964 na Pietersburg Hoeskool toe. Daarna vir n jaar plaas toe en weer permanent terug na RSA vir my militere opleiding asook werk. In 1982 my ouboet Pieter en myself na AWB. In 1983 het ons die Transvaalse Separatiste begin. In 1984 het ek en in 1986 ouboet AWB verlaat. In 1989 vra ET hulp, ons sien toe saam vir FW de Klerk in Uniegebou vir toesteming om aan Kodesa te kan deelneem as BOERE. |
|
SCHEDULE FOR WEDNESDAY 23 - 09 - 2026 BOERVOLK RADIO TRANSVAALSE SEPARATISTE |
| 00h00 - 23h59 | BOERVOLK | AUTO | Talk Show |
| ARCHIVE MENU |