|
ABOUT 4 KEEPS 4KEEPS ONLINE RADIO |
|
4Keeps Internet Radio is die plek waar musiek nie net gespeel word nie, maar ook geleef word. n Passievolle musiek stasie vir almal en vir alles, van hart tot siel. Ons glo musiek het die krag om jou dag te verander, herinneringe wakker te maak, jou te laat glimlag, sing, dans en soms selfs n traan te laat pik. Wat maak 4Keeps so besonders? Ons omroepers! Ons het n ongelooflike span talentvolle omroepers wat nie net musiek speel nie, maar dit met ware passie, energie en groot liefde vir musiek aan jou bring. Elke program het sy eie persoonlikheid, atmosfeer en unieke 4Keeps gees. Van die jongste treffers tot goue oues, van pop en rock tot country, Afrikaans, sokkie, dans en soveel meer. Ons dek die genres waarvan JY hou! Daar is iets vir elke ouderdom en elke musieksmaak. 4Keeps Internet Radio is 4Keeps, 4Music, 4Life ... Skakel in. Draai die volume op en kuier saam met die 4Keeps familie! Skakel gerus vir Natasha by 0694341238 indien u enige navrae het. U kan ook vir Alwyn by 0823066287 kontak indien u op 4Keeps wil adverteer. |
|
SCHEDULE FOR THURSDAY 22 - 10 - 2026 4 KEEPS 4KEEPS ONLINE RADIO |
| 00h00 - 23h59 | 4KEEPS | AUTO | 4keeps - 4music - 4life |
| 10h00 - 12h00 | 4keeps | LIVE | Brunch to Lunch met DJ Darius |
| 14h00 - 15h00 | 4KEEPS | LIVE | Afternoon Pickup met DJ Bubbles |
| 18h30 - 20h30 | 4KEEPS | LIVE | Kuierpot met DJ Kaptein |
| ARCHIVE MENU |